
1842 -
-
| Name |
Maria Louisa Schoeman |
| Birth |
1842 |
| Gender |
Female |
| Person ID |
I2513 |
Main Tree |
| Last Modified |
12 Dec 2025 |
| Father |
Stephanus Schoeman, b. 15 Mar 1810, Kango, Oudtshoorn d. 19 Jun 1890, Pretoria, at the house of his daughter Poppie Maré (Age 80 years) |
| Mother |
Anna Geetruida Schutte, b. Bef 4 Oct 1818, Graaff Reinet d. 27 Dec 1842, Natal, South Africa (Age > 24 years) |
| Marriage |
26 Dec 1833 |
Kango, Oudtshoorn |
| Family ID |
F810 |
Group Sheet | Family Chart |
-
| Notes |
Casimiro was 'n Portugees, bekend as Casmier. Was in venootskap met Joao Albasini. Het winkels in Rhenosterpoort, Lydenburg en Schoemandsal gehad. Was van die 1ste handelaars wat saam met Albasini uit Lourenco Marques gekom het om handel te dryf met Voortrekkers in Orighstad. Was die rykste handelaar in ZAR in die 1860's en het 'n boedel van L28 00 nagelaat = 1083 olifanttande van 743kg. Daar word vertel dat hy Maria Louisa by haar pa gekoop het en dat daar +- 32 jr tussen hulle was (hy was 50 en sy 18). Die huwelik was nie gelukkig nie, en almal het geweet dat sy 'n verhouding met Casimiro se boekhouer en winkelklerk - Bras Piedade Pereira - gehad het. Die 3 het glo op 18.02.1865 saam tee gedrink en aan die boeke gewerk. Later die aand is Casimiro deur sy lyfbediende, Juzeh, opgeblaas en gesel in die bed aangetref. Toe Albasini later by hom kom, was hy reeds dood.
|
This site powered by v. 15.0.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2026.
Maintained by . | .